Toerusting/Opleiding

VERITAS OPLEIDING in BYBELSE BEDIENING

in vennootskap met Veritas College Internasionaal bied ons opleiding in Bybelse Bediening op verskillende vlakke aan.

 

INTERNSKAP

‘n Internskap is ‘n geleentheid om ‘n diensjaar vir God te doen asook om te groei in jou geestelike en persoonlike lewe.

Comments are closed.