Kinder & Jeugbediening

Kinders van alle ouderdomme kry die geleentheid om Jesus te leer ken in ‘n praktiese en liefdevolle omgewing.

Geloofsonderrig vind plaas tydens die erediens.  Onderrigmedium is hoofsaaklik Engels of soos wat die lesse vir die kinders die beste verstaanbaar is. 

Bly op hoogte van wat ons in die klasse doen:

  • Ons plaas elke week ons lesse op ons webblad: Sondagskool Hulpbronne vir Ouers

  • Ons het Facebook groepies vir elke klas waar ons vrae ‘post’ wat u met u kind deur die week kan behandel. Word gerus deel van die groepies:

16 jaar en ouer

16+ jariges ontvang lewens-en geloofsvoorbereiding (vir belydenisaflegging) Maandagaande om 7nm. Kontak Salmon van Huyssteen (021 075 6656) vir meer inligting.