ACK WAIKATO

Die Gemeente met Oop Harte
Die gemeente met oop harte na God, teenoor mekaar en na die wêreld.

'n Geloofsgemeenskap vir Suider-Afrikaanse immigrante in die Waikato, New Zealand

Eredienste

Ons het vier bedieningspunte by ACK Waikato. Ons sien uit om u by ons te verwelkom.

Sondagskool Hulpbronne

Ons het materiaal beskikbaar wat u by die huis kan gebruik.

Kleingroepe

RightNow Media gee ons toegang tot materiaal wat u in u kleingroepe kan gebruik.

Translation Service

Our translation service is available online! Just join VIA the Zoom link...