Verkeerslig Eredienste

New Zealand is tans in die oranje lig instelling. Dit beteken dat ons geen beperkings op enige van ons eredienste het nie. ALMAL is welkom om by enige diens in te skakel.

ACK Hamilton:

Elke Sondag 9vm
Hamilton Methodist Church Centre – Auditorium
62 London Street
Hamilton, CBD

Die diens word ook lewendig uitgesaai op ons Facebook blad en YouTube kanaal.

ACK Plaaswyk:

(Matamata-Piako Distrik)

Elke Sondag 11:30vm
Ngarua Community Church
Hv SH 27, Diagonal Road & Kereone St
(Tussen Matamata & Morrinsville)

ACK Te Awamutu:

(Waipa Distrik)

Elke Sondag -Somer: 5nm & -Winter: 6nm
Te Awamutu Presbyterian Church (Chapel)
80 Mutu Street
Te Awamutu

Nazirite Ministry:

(English service)

Every Sunday 6:30pm
Our venue is updated each week on our Facebook page: Nazrite Ministries

Comments are closed.