Donasies

Die werk van die kerk is volledig afhanklik van die dankoffers, offergawes en donasies.

Maniere waarop u 'n donasie kan maak; u dankoffer/tiende kan gee of enige ander betalings maak: 
('n Beskrywende verwysing is baie belangrik)

  • Direkte inbetaling in die kerk se bankrekening:   BNZ Rekening # 02-0410-0128461-00 

Onthou asb u van en voorletters as verwysing indien u in aanmerking wil kom vir die belastingvoordeel.

  • By die kerk - koeverte beskikbaar vir kontantbydraes

  • Paywave beskikbaar by die kerk na die diens

  • Via die webblad (daar is transaksiekostes aan verbonde). Volg die instruksies hier onder. Dit sal u neem na die kerk se App.