Is jy nuut. Vul in die vorm om deel te word van ons gemeente Besoekersvorm
Kerk: 62 London Street, Hamilton Central
Kantoor: 61 Ascot Road, Chartwell, Hamilton
Ons gebruik die parkeerterrein voor die Metodiste Sentrum op Sondae. Daar is ook ‘n ingang na die sentrum vanaf 4 Harwood Street.
PARKERING OP SONDAE IS GRATIS