Is jy nuut. Vul in die vorm om deel te word van ons gemeente Besoekersvorm

Bedieninge

Om uitvoering te gee aan die visie, 
"Die Gemeente met oop Harte na God, teenoor mekaar en na die wêreld", 
is daar mense nodig met 'n roeping en/of passie op sekere gebiede.