Raak betrokke…

BEDIENINGE (AKSIES) IN DIE HAMILTON GEMEENTE:

As ledemate van die liggaam moedig ons almal aan om diens te lewer in die gemeente. Lidmate word aangemoedig om betrokke te raak en volgens hul gawes in bedieninge betrokke wees.

Ons het 9 bestuursgroepe in ACK Waikato: Hamilton en elke bestuursgroep het bedieninge waarby u betrokke kan raak.