Kerkkantoor Bookings
Hoe maak ek 'n 'booking' om die kerkkantoor te gebruik?
Gebruik die skakel hieronder om u eie booking te maak.
Maak dit asseblief duidelik waarvoor die 'booking' is. Bv: Bybelstudie groep, hoeveel mense gaan bywoon, hoe lank die 'booking' moet duur.