Sondagskool Inligting & Hulpbronne

Kwartaal 1

Alle kinders is welkom om by ons aan te sluit tydens die erediens.

Ouers word aangemoedig om deur die week ook hersiening saam met u kind te doen. Gebruik gerus die hulpbronne.