Wat is nuut?

Kom ons verkondig die boodskap van Paasfees

Aangesien ons al klaar op die uitkyk is vir teddiebere in ons bure se vensters as ons gaan stap, het ons besluit ons kan dieselfde platform gebruik om die ware betekenis van Paasfees ook vir ons bure te vertel. Ons het ‘n inkleurblad saamgestel vir ons kinders om in te kleur en by hul teddiebere […]

read more
Post Image

Paasfeesviering vir 2020

ACK Waikato nooi u hartlik uit na ons Paasfeesvieringe. Hierdie jaar gaan die gemeente ekstra moeite doen om dit vir elkeen ‘n baie spesiale Paasgeleentheid te maak: Wydingsdiens, Donderdagaand, 9 April 2020 U word hartlik uitgenooi om in te skakel by die gemeente se Wydingsdiens, Donderdagaand 9 April 2020 om 19:00 (7nm). Hierdie besondere diens […]

read more

25 Maart 2020 – Bedieninge in ACK Waikato gaan voort – lees hier wat ons doen en beplan

Aan almal betrokke by ACK Waikato Vriendelike groete in die wonderlike Naam van ons Heer en Verlosser, Jesus Christus! Ongeag wat jou spesifieke situasie mag wees, is daar een ding waarvan ons verseker is en dit is dat niks ons kan skei van die liefde van Christus nie (Rom 8:35). Die leraarsgroep van ACK Waikato […]

read more
Post Image

Nuutste – in kort

read more
Post Image

20 Maart 2020

Belangrike inligting vir ACK Waikato Lidmate en betrokkenes en besoekers.  20 Maart 2020 In tye van onsekerheid, krisis en verwarring roep ons Vader ons op om volkome op Hom te vertrou en te wys dat ons glo dat Hy werklik in beheer is! Die nuwe maatreëls deur die regering aangekondig en die realiteit van ‘n […]

read more

COVID-19: Boodskap aan die Gemeente

  Aan alle lidmate en besoekers aan ACK Waikato Vriendelike groete in die Naam van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Die situasie is onduidelik en onseker. Die situasie waarin ons is verander baie vining en bied uitdagings op baie terreine. Baie mense raak gespanne en onseker. Sosiale media en sommige ander berigte blaas paniek […]

read more
Post Image

Nuwe Bestuur vir ACK Hamilton-gemeente

ACK-HAMILTON-gemeente ONTWIKKELING VAN ‘N  NUWE BESTUURSTRUKTUUR Die HERE het die gemeente geseën met groei op verskeie vlakke  – geestelik en ook in getalle. Dit het genoodsaak dat die bestuurstruktuur moes aanpas by hierdie groei. Na baie gebed, beraadslaging en insette van leiers en die gemeente,  is die nuwe Struktuur teen die einde van 2019 aan […]

read more
Post Image

read more
Post Image

Bevestiging van Ds Marcel Versfeld in die ACK Whangarei-Kerikeri Gemeente in Northland

Sondag 10 November 2019 Ds Johan Hendricks bevestig vir Ds Marcel Versfeld as leraar van die ACK Whangarei & Kerikeri Die Kerkraadslede en ACK predikers lê vir MArcel die hande op en bid die Here se seën op hom en sy bediening in Northland. 

read more
Post Image

2019 Christian Youth Camp

Karakariki Christian Camp Site  became the scene of beautiful chaos when 103 young people from several ACK Congregations in NZ descended on the camp on Thursday 10 October 2019.  To be continued…. 

read more