Vertalingsdiens

Ons is opgewonde oor ons vertalingsdiens wat aanlyn beweeg. Dit beteken dat u Engelse vriende/familie van die huis af ook na die vertalingsdiens kan luister. Volg net die volgende Zoom inligting: (dit sal elke week dieselfde bly).

As u Engelse vriende/familie saam met u die erediens bywoon, kan hul op hul eie fone by die Zoom ‘meeting’ aansluit. Gaan net na die vertaling span in die kombuis as u onseker is wat om te doen.

https://us02web.zoom.us/j/84870254384?pwd=NGhEaXlLWkV2bzUvN1BiakFvQ3dNQT09

Meeting ID: 848 7025 4384

Passcode: 677726

Comments are closed.