New Zealand is tans in die oranje lig instelling. Dit beteken die volgende:
- Daar is geen limiet op persone wat die erediens mag bywoon nie.
- Maskers is nie verpligtend nie, maar word aangeraai deur die regering.
- ALMAL is welkom by die eredienste.
HAMILTON
Elke Sondag om 9vm
Methodist Centre
62 London Street, Hamilton
PLAASWYK
Elke Sondag om 11h30vm
Ngarua Community Church
SH 27/Diagonal St. Ngarua
TE AWAMUTU
Elke Sondag om 5nm – Winter Tyd
Elke Sondag om 6nm – Somer Tyd
Presbyterian Church, St Andrews
80 Mutu Street, Te Awamutu