Familie Reeks Jun/Jul 2021

Families: God se plan A in ‘n deurmekaar wêreld

Families is so belangrik in God se plan met ons lewens en hierdie wêreld!

Kom luister saam en ontdek wat die Bybel ons leer oor die belangrikheid van families en hoe om as families tot eer van God te lewe en ‘n verskil te kan maak. Werk deur die besprekingsvrae om toegerus te word vir hierdie belangrike verantwoordelikheid!

Preke: Familie Reeks Preke op YouTube

Besprekingsvrae: Familiereeks 2021 Alle Preeknotas en Besprekingsvrae

Temas:

1.  Verhoudings in families is noodsaaklik EN moeilik – hoe doen ek dit?

2. Hoe om ‘n goeie ouer te wees?

3. Almal het ‘n familie nodig.

4. Die krag van 3 in ons verhoudings.

5. Hoop vir verlore familie-lede.

Comments are closed.