Advent Reeks 2021

Die woord advent kom van die Latynse woord wat beteken “koms” of “aankoms”. Advent is ‘n tyd van vreugde vir Christene, gekenmerk deur geestelike voorbereiding vir die geboorte van Jesus.

Ons wil u uitnooi om met verwagting uit te sien na wat Jesus in jou lewe wil doen hierdie Kersseisoen. Jesus het gekom om ‘n radikale verskil te maak in my en jou lewe te midde van al die deurmekaarheid en gebrokenheid in ons lewe en in die wêreld. Hy het in ons duisternis neergedaal sodat ons deur Sy Lig kan lewe.

 

 Preke op YouTube

Advent Reeks Geskrewe Preke

Advent Reeks Preeknotas en Besprekingsvrae

Advent series Sermon notes and Discussion Questions

  1.  Jesus kom om vir ons ware hoop te gee in ‘n stukkende en deurmekaar wêreld.
  2.  Jesus kom om ware vrede te bring te midde van ‘n stukkende en deurmekaar wêreld.
  3.  Jesus kom om ons haat en vrees te verower deur Sy liefde.”
  4.  KERSDAG boodksap: Niks is vir God onmoontlik nie.
  5.  Jesus se koms is rede vir groot vreugde en blydskap te midde van ‘n stukkende en deurmekaar wêreld.

Comments are closed.