Omgee en Versorging

Dié bediening is verantwoordelik vir die versorging van lidmate. Lidmate moet deur hierdie bediening Jesus se praktiese liefde beleef op alle vlakke en seisoene van hulle lewens.

Ansa Swart is ons Bestuursgroepleier vir die Omgee en Versorging Bediening.

Waar kan u betrokke raak?

  • Gebedsbediening
  • Siekebediening
  • Alimentasie
  • Gemeente Sosiale Aktiwiteite
  • Spysenieringspan
  • Siele op Wiele (Saamry-geleenthede)
  • Mams en Babs

Skakel Ansa (021 051 5536) vir meer inligting.

Comments are closed.