BESOEKERS
As u onlangs ons gemeente besoek het of na ons preke op die web geluister het, wil ons graag kontak met u behou. So kan ons uitvind wat u behoeftes is en hoe ons u kan ondersteun.
Vul asseblief die vorm in en stuur dit per e-pos na kerkkantoor@ackhamilton.co.nz
ACK Waikato_Besoekers Inligting
LIDMAATSKAP
Almal is welkom om deel van die ACK Waikato-Gemeente te word. Vul die vorm in en stuur dit per e-pos na die kerkkantoor.
ACK Waikato_Lidmaatskap aansoekvorm