Kleingroepe

Om by ‘n kleingroep ingeskakel te wees is so belangrik vir geestelike groei; om die Bybelwaarhede beter te leer ken, verstaan en toepas.

Kleingroepe is ook ‘n plek waar ons as immigrante nuwe “families” en vriendskappe vorm. Daarom raai ons elkeen sterk aan om betrokke te raak by ‘n kleingroep.

As u enige navrae het, moenie huiwer om ons bestuurslede te kontak nie. Hul sal u ook kan help om by ‘n kleingroep aan te sluit.

Gina Hendricks: 021 235 5292 of Elmarie Niemand: 021 717 412

“OPENBARING PREEK REEKS”

 

Die preke kan op YouTube (Openbaring) geluister word.

Openbaring Bybelstudie Vrae

Comments are closed.