Integrasie Bediening

Die Integrasie Bediening se doel is om nuwe intrekkers/immigrante bewus te maak van die gemeente, hulle te help om tuis te voel binne Jesus se familie en om hulle in die lewe van die gemeente in te skakel.

Stephanie Maritz is ons bestuursgroepleier in beheer van die Integrasie Bediening.

Hoe kan u betrokke raak?

  • Verwelkom besoekers elke Sondag by die kerk en laat hul tuis voel
  • Reël van Verwelkomingsfunksies
  • Behou kontak met besoekers deur oproepe of selfs huisbesoeke

Skakel Stephanie (021 236 1871) vir meer inligting.

Comments are closed.