Sondagskool Hulpbronne

 

Ons Sondagskool vind by die kerk plaas tydens die erediens.

  • Ons gaan hierdie kwartaal fokus om weer gemeenskap te bou na al die inperkings wat ons die afgelope jaar gehad het. (Ons klasse vind glad nie meer aanlyn plaas nie.)

As u kind ‘n les mis, kan u die materiaal hieronder vind. U kan ook die materiaal by die huis met u kinders behandel deur die week.

GO Kids (4-8 jariges)

15 Mei 2022. The Story of Esther: Activities

8 Mei 2022. Exodus 20: The Ten Commandments Activities

 

CHOSEN Kids (9-12 jariges)

Die QR Code op die inkleurbladsy vat u na ‘n lessie wat u tydens huisgodsdiens met u kinders deur die week kan behandel.

22 Mei 2022. Acts 16 – Prison Break: Activities

8 Mei 2022. Acts 9: Paul’s Conversion Activities

 

NAZIRITE Youth (13-15 jariges)

I Am Series Week 1-4

 

Comments are closed.