Hope Project 2022

Hope Project 2022

Hope Project se doel is om die fokus terug te bring na Christus toe tydens Paasfees.

Besoek gerus hul webblad vir meer inligting: https://alltogether.co.nz/hopeproject/

Soos in die verlede het hul hulp nodig:

  • Hierdie jaar gaan ons deelneem aan hul ‘afleweringsdag’. Vrywilligers word benodig om die boekies in Hamilton se posbusse af te lewer. Karen van Bosch is besig om ‘n span saam te stel om deel te neem aan hierdie projek. Indien u belangstel kan u opteken deur ‘n e-pos aan office@ackhamilton.co.nz te stuur

Vir meer inligting kontak:

Karen van Bosch: 0210 831 3841

Dr. Neels Botha: 021 287 5106

 

 

 

Comments are closed.