Erediens Bediening

Hierdie Bediening bestaan uit verskillende groepe wat sorg dat al die aspekte rakende die erediens glad verloop. Dit gee gemeentelede die geleentheid om praktiese diens in die kerk te lewer.

Hennie Lock is ons Bestuursgroepleier in beheer van die Erediens Bediening.

Waar kan u betrokke raak?

  • Saal regmaak span (Stoele pak, ens.)
  • Tee & Koffie Bediening
  • Aanbiddingsgroep (Musiek)
  • Groet-span voor die erediens
  • Audiovisueel (Klank en Powerpoints op Sondae)
  • Streamteam (Erediens Uitsaai)
  • Vertalingsdiens
  • ‘Health & Safety’
  • Décor

Skakel Hennie (027 300 7473) vir meer inligting.

Comments are closed.