Category Archives: Uncategorised

COVID-19 Level 2 Inligting: 27 Februarie 2021

Die Eerste Minister het vanaand afgekondig dat NZ vanaf Sondag, 28 Februarie, 6vm weer Covid inperking maatreëls moet nakom – Vlak 3 vir Auckland en Vlak 2 vir die res van die land. Dit het dus implikasies vir ons eredienste: HAMILTON: 1.     Byeenkomste se bywoning word beperk tot 100 mense. Die erediens sal dus voortgaan […]

read more
Post Image

He Chose The Nails

KLEINGROEP- en PREEKREEKS LYDINGSTYD 2021 “God het JOU gekies, daarom het Jesus die kruis gekies!” Christene herdenk met Paasnaweek die Kruisiging en Opstanding van Jesus Christus.  Hierdie jaar (2021) is Paasnaweek 2 – 4 April. Dit kan so maklik net as ‘n baie lang naweek en vakansie-tyd verbygaan! En tog is dit die hart van […]

read more
Post Image

Nuwe bediening begin in Taupo

Die eerste diens van die ACK Taupo onder die vleuel van ACK Waikato is gehou op Sondag 13 Desember 2020.  Daar was 38 mense, kinders ingesluit. Die diens was gehou aan huis van Andries & Yvonne Venter wat hyulle sitkamer mooi ingerig het as ‘n “kerk”!  Nagmaal is ook gevier. Na die tyd is daar […]

read more
Post Image

Nuwe Bybelstudie en Preek-Reeks Junie-Julie 2020

‘n Lewe van Omgee en Uitreik  –  Saam gefokus op God! ACK Waikato Gemeentereeks Junie – Julie 2020 Ek is seker daarvan dat na meer as 2 maande van sosiale isolasie en ontwrigting van ons normale lewenspatroon, sal dit fantasties wees om saam met ander kinders van die Here, aan Jesus se voete, te leer […]

read more

28 Mei 2020 – ACK Waikato Eredienste tydens level 2

Boodskap aan almal betrokke by ACK Waikato: Die Gemeente met Oop Harte 28 Mei 2020 Vriendelike groete in die Naam van ons Heer en Verlosser Jesus Christus, Dit is nou al meer as twee maande sedert ons as gemeente fisies in ‘n erediens of as kleingroepe bymekaar kon kom! Stadig maar seker begin dinge weer […]

read more

Kom ons verkondig die boodskap van Paasfees

Aangesien ons al klaar op die uitkyk is vir teddiebere in ons bure se vensters as ons gaan stap, het ons besluit ons kan dieselfde platform gebruik om die ware betekenis van Paasfees ook vir ons bure te vertel. Ons het ‘n inkleurblad saamgestel vir ons kinders om in te kleur en by hul teddiebere […]

read more

25 Maart 2020 – Bedieninge in ACK Waikato gaan voort – lees hier wat ons doen en beplan

Aan almal betrokke by ACK Waikato Vriendelike groete in die wonderlike Naam van ons Heer en Verlosser, Jesus Christus! Ongeag wat jou spesifieke situasie mag wees, is daar een ding waarvan ons verseker is en dit is dat niks ons kan skei van die liefde van Christus nie (Rom 8:35). Die leraarsgroep van ACK Waikato […]

read more
Post Image

Nuutste – in kort

read more
Post Image

20 Maart 2020

Belangrike inligting vir ACK Waikato Lidmate en betrokkenes en besoekers.  20 Maart 2020 In tye van onsekerheid, krisis en verwarring roep ons Vader ons op om volkome op Hom te vertrou en te wys dat ons glo dat Hy werklik in beheer is! Die nuwe maatreëls deur die regering aangekondig en die realiteit van ‘n […]

read more

COVID-19: Boodskap aan die Gemeente

  Aan alle lidmate en besoekers aan ACK Waikato Vriendelike groete in die Naam van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Die situasie is onduidelik en onseker. Die situasie waarin ons is verander baie vining en bied uitdagings op baie terreine. Baie mense raak gespanne en onseker. Sosiale media en sommige ander berigte blaas paniek […]

read more