Category Archives: COVID-19 Update

Inligting rakende eredienste vir Desember en Januarie

Goeie middag ACK Hamilton, Dit is met groot hartseer wat ons die volgende nuus met u deel. Ons het inligting van die Metodiste sentrum ontvang dat hul slegs persone wat inenting paspoorte het, toelaat om hul perseel te betree. Die Metodiste raad van New Zealand het besluit dat dit ‘n vereiste is vir enige groepe […]

read more

Belangrike inligting rakende NZ se COVID Verkeerslig Sisteem

Goeie dag ACK Waikato: Hamilton, die gemeente met Oop Harte, Ek glo dat die Here ‘n besondere pad met ons gemeente, en ook met elkeen van ons, loop in hierdie tyd. Dit is Kersgety en ons ken almal Johannes 3:16, “God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen […]

read more

20 Augustus 2021: Belangrike inligting rakende COVID-19 inperking

Ons almal wag in spanning vir die aankondiging vandag, 20 Augustus 2021, oor wat met ons inperkingsvlakke gaan gebeur. Tydens ons personeelvergadering op Donderdag, 19 Augustus 2021, is die besluit geneem dat ongeag wat die regering besluit, daar GEEN fisiese byeenkomste hierdie Sondag in Hamilton, Plaaswyk en Te Awamutu sal plaasvind nie. Daar sal Sondag, […]

read more

COVID-19 Level 2 Inligting: 27 Februarie 2021

Die Eerste Minister het vanaand afgekondig dat NZ vanaf Sondag, 28 Februarie, 6vm weer Covid inperking maatreëls moet nakom – Vlak 3 vir Auckland en Vlak 2 vir die res van die land. Dit het dus implikasies vir ons eredienste: HAMILTON: 1.     Byeenkomste se bywoning word beperk tot 100 mense. Die erediens sal dus voortgaan […]

read more

Nagmaal 20 September 2020

Goeie môre ACK Hamilton, U word hartlik uitgenooi na hierdie Sondag se erediens waar Ds. Louis die inleiding van ons preek reeks oor Openbaring gaan doen. Ons vier ook hierdie Sondag die Heilige Nagmaal tydens die erediens. Omdat ons steeds in level 2 is, mag ons net 100 mense by die kerk bymekaarkom daarom beteken […]

read more

Covid-19 Level 2 & 3 Inligting

Hou asseblief ons Facebook blad dop vir die nuutste inligting. Level 2 Hamilton – Lidmate word aangeraai om in hul kleingroepe bymekaar te kom om erediens aanlyn te kyk. – Erediens beperk tot 100 mense – GEEN Koffie & Tee na die erediens – Die erediens kan aanlyn gekyk word om 9vm op Facebook (ACK […]

read more
Post Image

13 Mei 2020 Covid 19- Inligting

Boodskap aan die ACK Waikato gemeente 12 Mei 2020 Groete aan almal betrokke by ACK Waikato; die Gemeente met Oop Harte! Graag wil ons hiermee ‘n kort opdatering gee van wat gaan verander wanneer NZ op Donderdag (14 Mei) afbeweeg na Level 2: – “NIKS!” 😉 Wat die gemeente betref gaan daar voorlopig geen verandering […]

read more