Administrasie en Finansies

Colin Maclaurin is ons Admin en Finansies bestuursgroepleier asook ACK Waikato se tesourier.

Colin neem verantwoordelikheid vir:

  • Finansiële Komitee (Gina Hendricks hanteer ons finansiële admin)
  • Kommunikasie Span
  • Administrasie (Marista van Huyssteen hanteer ons admin)
  • Personeelbestuur
  • Internskap

Kontak Colin (027 285 3288) as u enige vrae het.

Comments are closed.