ACK Waikato Vroue Kamp 2022

ACK Waikato Vroue Kamp 2022

Vrouekamp: 25-27 Februarie 2022

Pacific Park Christian Holiday Camp
1110 Papamoa Beach Road,
Papamoa, 3118

Ons tema vir die kamp is: “Gesonde denke lei tot ‘n vervullende lewe.”

Ons spreekster vir die naweek is Ria van Rooyen.
Ons beplan om ook saam die Here te loof en te prys met lofsang wat gelei gaan word deur Annelien Botha.

Program:

Vrydagaand
6-7nm: Aandete – Vroue wat laat kom kan steeds aandete geniet
7:15-8nm: Verwelkoming, kamp reëlings, ken mekaar, kos spanne
8:30-9nm: Boekevat, tee/koffie/koekies
Saterdagoggend
6vm-6:45vm: Stilte tyd op die strand (opsioneel)
8-9vm: Ontbyt
9:10-9:30vm: Sang
9:30-10:30vm: Ria
10:30-10:45vm: Morning Tea
10:45-11:15vm: Sang
11:15-12:15vm: Bybel vasvra
Saterdagmiddag
1-2nm: Middagete
2:15-3nm: Ria
3-6nm: Vroue ontspan, eie keuse van aktiwiteit
Saterdagaand
6-7:15nm: Aandete Braai
7:30-8nm: Sang
8-9nm: Ria
9-10nm: Tee/koffie/koekies/geskenkies uitdeel/afsluiting
Sondagoggend
6-6:45vm: Stiltetyd op strand (opsioneel)
8-9vm: Ontbyt
9-11vm: Sang, afsluiting, bedankings, vinnige skoonmaak en opruim

BRING SAAM:

– Bybel en notaboek
– Toiletries en eie handdoek
– Eie slaapsak, kussing, laken, duvet of kombers – daar is wel ‘n dun quilt op die bed
– Swemklere en swemhanddoek, sonblok (warmwater swembad op perseel)
– Muskiet/Insekweerder

KOSTE: $80 per persoon

Kontak Alta (022 051 4130) of Hendra (021 115 4237) vir meer inligting.
BAIE BELANGRIK: Maak asseblief seker dat jy jou “Vaccination pass” by jou het aangesien dit ‘n vereiste by die Christian Camp is.

Comments are closed.