|
Ons Visie ACK God het sy hart vir ons oopgemaak in Christus en roep ons om ons
harte oop te maak vir Hom, teenoor mekaar en na die wêreld. Daarom: * sal ons daarna strewe om in ’n opregte verhouding met God deur Jesus Christus te lewe en om God met ’n oop en onverdeelde hartlief te hê; * sal ons ons harte teenoor mekaar oopmaak en in eerlike en opregte geloofsgemeen skap
teenoor mekaar leef * sal
ons ’n oop hart hê vir die nood en behoefte van die gemeenskap waarin God
ons geplaas het en ons daarop toelê om die liefde van Jesus aan die wat
nog buite is, te bedien.
1.
God drie-enig is die oorsprong en sin van ons bestaan as gelowiges en as
gemeente. Die kruis van Jesus sal altyd sentraal bly en in alles sal die fokus altyd val op
God-drie-enig. 2. Die
Woord van God (Ou en Nuwe Testament) sal ons rigsnoer in alles bly. 3. Ons sal in opregtheid daadwerklik groei in ons verhouding met God deur die kragtige werking van die
Heilige Gees in ons hart en lewe. 4. Ons sal gelowiges help en leer hoe om meer soos Jesus te leef. 5. Ons sal in alles
oop wees teenoor ons mede-gelowiges en hulle onvoorwaardelik vergewe en aanvaar met die liefde van Jesus en sogroeiin ons openheid, liefde en omgee vir mekaar 6. Ons sal daarna
strewe om ’n veilige tuiste te wees waar alle mense die liefde en warmte van Jesus prakties sal ervaar. 7. Ons sal ’n
gemeente wees waar gesinne tuis voel en bedien word met die liefde van Jesus en
groei in hul liefde vir mekaar en andere 8. Ons sal daadwerklik en met ’n oop hart uitreik na almal om ons en ’n verskil maak deur mense na Christus te lei en met Sy liefde te bedien. |
Diensgeleenthede
Elke Sondagoggend om 9vm in die ouditorium van die Kliek hier vir kaart NUUT!!!! "Honor to God" Jeug Aanddiens (in Engels) Elke Sondagaand om 7nm St Paul's Methodist Kerk in
Elke Sondag om 11:30nm is daar ‘n diens in die
Te Awamutu: Elke Sondag 5:30 in die saal van die ……. Kerk op die hoek
van Kontakpersone:
Willie & Sharlene Nel – 07 870
4909 Louis Botha - 07 870 4405 Ander
gemeentes van die Rotorua,
Die Afrikaanse Christen Kerk van New
Auckland : http://www.ackauckland.co.nz/
|