BESOEKERS

Dankie dat jy die webtuiste van die Hamilton Gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu Seeland besoek het. Ons verneem graag van jou, wie jy is en waar jy vandaan kom.

Stuur gerus vir ons e-pos. Ons verneem ook graag van enige voorstelle of kommentaar wat jy mag hê.

 









 

Kliek hier om vir ons 'n e-pos te stuur.









of stuur gerus 'n
e-pos  aan :   kerkkantoor@ackhamilton.co.nz