Gedagte van die week

 Lidmaatskap 

 Dankoffers 

  Dienstye

 Voorbidding


 






















 Foto Album

U kan die foto's op hierdie webblad aflaai deur te "regsklik" op die foto en dan die bevel " save picture as" te kies. Bêre die foto dan in die lêer van jou keuse.

Enige Voorstelle

Indien u enige voorstelle vir ons webblad het of indien u beskik oor inligting wat u voel ons moet publiseer op die webblad, kontak gerus ons werfmeester by webmaster@ackhamilton.co.nz .

Preke

U kan ook die preke aflaai (en dan op 'n CD skryf indien u so verkies), deur "Kliek hier om die preek te kopie" op die betrokke preek te kies.

Leraar

Indien u 'n saak het wat u graag vertroulik met ons leraar, Ds Johan Hendricks, wil bespreek, kan u hom skakel by tel: 07 855 3329 ,
of 021 233 1785 of 'n Epos stuur na johan@ackhamilton.co.nz
 
  Stories van Genade

Die "Stories van Genade" gaan steeds voort. Graag rig ek 'n vriendelike versoek tot u om u storie (met u naam of annoniem) aan ons te stuur. Dit is belangrik dat ons sal terugdink aan die pad waarlangs ons gekom het en onthou hoe die Here ons gehelp het en steeds help en dra; Sodat God die eer kan kry wat Hom toekom vir Sy wonderlike genade EN sodat ons nooit sal vergeet nie!

Gaan skryf dus asb u storie .... tot God se eer en tot versterking van ander!