Kersdag Erediens 2021

Kersdag Erediens 2021

Hierdie jaar gaan ons Kersdag Erediens anders lyk as wat ons gewoond is. Ons moedig u aan om waar u ook al is ‘n groepie te vorm saam u gesin, vriende, of familie. Skakel dan in by ons aanlyn erediens op Facebook of YouTube.

Ons wil ook die erediens interaktief maak… Daarom het ons ‘n Kersdag WhatsApp groep gestig waar u ‘n foto, boodskap of video van u groep kan plaas.

Op hierdie manier kan ons steeds samesyn met mekaar hê en Jesus se geboorte as kerk familie saam vier.

Hoe u by die groep kan aansluit:

i)Volg die volgende skakel op u foon om by die groepie aan te sluit: https://chat.whatsapp.com/EAeq6lCi9WR7vOrwbW4609

ii)Scan die QR kode in die afkondigings met u foon se kamera en u sal outomaties by die WhatsApp groep aansluit.

iii)                Stuur ‘n boodskap aan Marista op WhatsApp (021 054 1725) sodat sy u by die groep kan voeg.

Comments are closed.