20 Augustus 2021: Belangrike inligting rakende COVID-19 inperking

20 Augustus 2021: Belangrike inligting rakende COVID-19 inperking

Ons almal wag in spanning vir die aankondiging vandag, 20 Augustus 2021, oor wat met ons inperkingsvlakke gaan gebeur.
Tydens ons personeelvergadering op Donderdag, 19 Augustus 2021, is die besluit geneem dat ongeag wat die regering besluit, daar GEEN fisiese byeenkomste hierdie Sondag in Hamilton, Plaaswyk en Te Awamutu sal plaasvind nie.
Daar sal Sondag, 22 Augustus 2021, slegs ‘n lewendige aanlyn-diens op Facebook (ACK Hamilton) en YouTube (ACK Waikato) uitgesaai word.
Hou gerus ons Facebook blad dop vir verdere inligting.
Ons bid God se beskerming oor New Zealand toe!

Comments are closed.