Covid-19 Level 2 & 3 Inligting

Covid-19 Level 2 & 3 Inligting

Hou asseblief ons Facebook blad dop vir die nuutste inligting.

Level 2

Hamilton

– Lidmate word aangeraai om in hul kleingroepe bymekaar te kom om erediens aanlyn te kyk.

– Erediens beperk tot 100 mense

– GEEN Koffie & Tee na die erediens

– Die erediens kan aanlyn gekyk word om 9vm op Facebook (ACK Hamilton) en YouTube (ACK Waikato).

Plaaswyk, Te Awamutu & Nazirite Ministry

Eredienste sal voortgaan soos normaal omdat ons onder die beperking van 100 mense is.

Comments are closed.