ACK Waikato verjaar!

ACK Waikato verjaar!

16 Mei 2004 – 2020 Herdenking van die stigting van die ACK Hamilton (nou ACK Waikato)

Ons is die Here opreg dankbaar dat Hy dit gewil het om ‘n gemeente vir Hom hier in NZ, Waikato byeen te bring.
Ons dank Hom vir die seën wat ons as gemeente in hierdie 16 jaar uit Sy hand ontvang het.

Ons wil ook elkeen bedank vir hul bydrae die afgelope 16 jaar. Ons waardeer elkeen van julle! Hou asseblief aan om die gemeente op te dra in gebed.

Gaan lees gerus meer oor ons geskiedenis hier: Wie is ons?

Comments are closed.