Kom ons verkondig die boodskap van Paasfees

Kom ons verkondig die boodskap van Paasfees

Aangesien ons al klaar op die uitkyk is vir teddiebere in ons bure se vensters as ons gaan stap, het ons besluit ons kan dieselfde platform gebruik om die ware betekenis van Paasfees ook vir ons bure te vertel.

Ons het ‘n inkleurblad saamgestel vir ons kinders om in te kleur en by hul teddiebere te plaas. Op hierdie manier kan ons die boodskap van Jesus aan ons bure verkondig.

U kan ook ‘n kruis uitstal by die kinders se prentjies. Kom ons doen ons bes om Paasfees te verkondig in 2020!

Easter Egg Hunt Colouring Sheet

Comments are closed.