Bevestiging van Ds Marcel Versfeld in die ACK Whangarei-Kerikeri Gemeente in Northland

Bevestiging van Ds Marcel Versfeld in die ACK Whangarei-Kerikeri Gemeente in Northland

Sondag 10 November 2019

Ds Johan Hendricks bevestig vir Ds Marcel Versfeld as leraar van die ACK Whangarei & Kerikeri

Die Kerkraadslede en ACK predikers lê vir MArcel die hande op en bid die Here se seën op hom en sy bediening in Northland. 

Comments are closed.